Nie net ‘n “yuppie fase”

‘n Maand terug het ek my 27ste verjaarsdag gevier en dit is al meer as ‘n jaar terug wat ek uit gekom het aan my ouers.

‘n Kort tydjie nadat ek uit gekom het , het my pa vir my ma gese dat dit net ‘n “yuppie fase” is waardeur ek gaan en dit sal oorwaai….of so het hy gehoop. Continue reading “Nie net ‘n “yuppie fase””

Advertisements

Blog at WordPress.com.

Up ↑